Job 27:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Iemand sal oor hom sy hande klap+En sal vanuit sy plek oor hom fluit.+ Nahum 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Daar is geen verligting vir jou katastrofe nie. Die slag wat jy toegedien is, het ongeneeslik geword.+ Almal wat die berig oor jou hoor, sal beslis oor jou hulle hande klap;+ want oor wie het jou slegtheid nie voortdurend heen gegaan nie?”+
19 Daar is geen verligting vir jou katastrofe nie. Die slag wat jy toegedien is, het ongeneeslik geword.+ Almal wat die berig oor jou hoor, sal beslis oor jou hulle hande klap;+ want oor wie het jou slegtheid nie voortdurend heen gegaan nie?”+