Genesis 49:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die septer sal van Juda nie wyk nie,+ ook nie die aanvoerderstaf tussen sy voete uit nie, totdat Silo kom;+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+ Psalm 45:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 God is u troon tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig;+Die septer van u koningskap is ’n septer van reg.+ Psalm 108:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Giʹlead+ behoort aan my; Manasʹse+ behoort aan my;En Eʹfraim is die vesting van my hoofman;+Juda is my aanvoerderstaf.+ Psalm 110:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die staf+ van u sterkte sal Jehovah uit Sion stuur+ en sê:“Gaan oorwin te midde van jou vyande.”+ Hebreërs 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Maar met betrekking tot die Seun: “God is u troon vir ewig+ en altyd, en die septer van u koninkryk+ is die septer van reg.+
10 Die septer sal van Juda nie wyk nie,+ ook nie die aanvoerderstaf tussen sy voete uit nie, totdat Silo kom;+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+
6 God is u troon tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig;+Die septer van u koningskap is ’n septer van reg.+
8 Giʹlead+ behoort aan my; Manasʹse+ behoort aan my;En Eʹfraim is die vesting van my hoofman;+Juda is my aanvoerderstaf.+
8 Maar met betrekking tot die Seun: “God is u troon vir ewig+ en altyd, en die septer van u koninkryk+ is die septer van reg.+