Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 8:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy het die Moabiete verslaan+ en hulle met ’n lyn gemeet deur hulle op die grond te laat lê, sodat hy twee lyne kon meet om hulle dood te maak en ’n volle lyn om hulle te laat lewe;+ en die Moabiete het Dawid se knegte geword+ wat skatting moes bring.+

  • 1 Kronieke 18:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het hy Moab+ verslaan, en die Moabiete het Dawid se knegte geword wat skatting gebring het.+

  • Psalm 108:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Moab+ is my waspot.+

      Op Edom+ sal ek my sandaal werp.+

      Oor Filisteʹa+ sal ek triomfantlik uitroep.”+

  • Psalm 110:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Hy sal oordeel voltrek onder die nasies;+

      Hy sal ’n oorvloed van lyke veroorsaak.+

      Hy sal beslis die een verpletter wat hoof is oor ’n volkryke land.+

  • Jeremia 48:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 ‘In die skaduwee van Hesbon het die vlugtelinge kragteloos bly staan. Want ’n vuur sal beslis uit Hesbon uitgaan,+ en ’n vlam uit Sihon;+ en dit sal die slape van Moab en die kroon van die kop van die kinders van rumoer verteer.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel