Eksodus 17:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En die Amalekiete+ het in Reʹfidim+ teen Israel kom veg. Eksodus 17:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Skryf dit as ’n gedagtenis in die boek+ en maak dit voor die ore van Josua bekend: ‘Ek sal die herinnering aan Aʹmalek heeltemal uitwis onder die hemel.’”+
14 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Skryf dit as ’n gedagtenis in die boek+ en maak dit voor die ore van Josua bekend: ‘Ek sal die herinnering aan Aʹmalek heeltemal uitwis onder die hemel.’”+