Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 25:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En wanneer Jehovah jou God jou rus gegee het van al jou vyande rondom in die land wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee om dit in besit te neem,+ moet jy die vermelding van Aʹmalek onder die hemel uitwis.+ Jy mag dit nie vergeet nie.

  • 1 Samuel 15:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Gaan nou, en jy moet Aʹmalek verslaan+ en hom met alles wat hy het, aan vernietiging oorgee,+ en jy mag nie medelye met hom hê nie, en jy moet hulle doodmaak,+ man sowel as vrou, kind sowel as suigeling,+ bul sowel as skaap, kameel sowel as esel.’”+

  • 1 Kronieke 4:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 En hulle het die oorblyfsel van Aʹmalek+ wat ontkom het, verslaan, en hulle het daar gaan woon tot vandag toe.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel