Deuteronomium 34:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 en die Negeb+ en die Distrik,+ die valleivlakte van Jeʹrigo, die palmstad,+ tot by Soar.+ Josua 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En Jeʹrigo was dig toegesluit weens die kinders van Israel; niemand het uitgegaan en niemand het ingegaan nie.+
6 En Jeʹrigo was dig toegesluit weens die kinders van Israel; niemand het uitgegaan en niemand het ingegaan nie.+