Numeri 16:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Toe het hulle op hulle gesig geval en gesê: “O God, die God van die geeste van elke soort vlees,+ sal net een man sondig en u verontwaardig raak teenoor die hele vergadering?”+ Job 12:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 In wie se hand die siel+ is van almal wat lewe,En die gees van alle menslike vlees?+
22 Toe het hulle op hulle gesig geval en gesê: “O God, die God van die geeste van elke soort vlees,+ sal net een man sondig en u verontwaardig raak teenoor die hele vergadering?”+