33 vir die stapelbrood+ en die voortdurende graanoffer+ en die voortdurende brandoffer van die sabbatte,+ die nuwemane,+ vir die vasgestelde feeste+ en vir die heilige+ dinge en vir die sondoffers+ om vir Israel versoening te doen en vir al die werk van die huis van ons God.+