Deuteronomium 16:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Sewe dae moet jy die fees vir Jehovah jou God vier+ op die plek wat Jehovah sal uitkies, want Jehovah jou God sal jou in jou hele opbrengs en in al die werk van jou hand seën,+ en jy moet net vreugdevol wees.+
15 Sewe dae moet jy die fees vir Jehovah jou God vier+ op die plek wat Jehovah sal uitkies, want Jehovah jou God sal jou in jou hele opbrengs en in al die werk van jou hand seën,+ en jy moet net vreugdevol wees.+