16 “‘En as die offerande wat hy as offer bring, ’n gelofteoffer+ of ’n vrywillige gawe+ is, moet dit op die dag geëet word waarop hy sy offerande aanbied, en wat daarvan oorbly, mag ook op die volgende dag geëet word.
21 “‘En as ’n man ’n gemeenskapsoffer+ vir Jehovah aanbied om ’n gelofte te betaal+ of as ’n vrywillige gawe, moet dit, om goedkeuring te verkry, een sonder gebrek uit die beeste of die kleinvee wees. Hoegenaamd geen gebrek moet daaraan wees nie.