Numeri 19:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “‘Maar die mens wat onrein is en wat hom nie reinig nie, wel, dié siel moet uitgeroei word+ onder die gemeente uit, want hy het Jehovah se heiligdom verontreinig. Die reinigingswater is nie op hom gesprinkel nie. Hy is onrein.
20 “‘Maar die mens wat onrein is en wat hom nie reinig nie, wel, dié siel moet uitgeroei word+ onder die gemeente uit, want hy het Jehovah se heiligdom verontreinig. Die reinigingswater is nie op hom gesprinkel nie. Hy is onrein.