8 want die terrasse van Hesbon+ het verwelk. Die wingerdstok van Sibma+—die eienaars van die nasies het sy helderrooi takke neergewerp. Tot by Jaser+ het hulle gestrek; hulle het in die wildernis rondgedwaal. Dit is aan sy lote oorgelaat om welig te groei; hulle het tot by die see gegaan.