23 En Sihon het Israel nie toegelaat om deur sy gebied te trek nie,+ maar Sihon het al sy manskappe versamel en Israel in die wildernis tegemoetgetrek, en hy het by Jahas+ gekom en teen Israel begin veg.
24 Daarop het Israel hom met die skerpte van die swaard geslaan+ en sy land in besit geneem+ van die Arnon+ af tot by die Jabbok,+ naby die kinders van Ammon; want Jaser+ is die grens van die kinders van Ammon.+