Eksodus 15:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Na verloop van tyd het hulle by Mara gekom,+ maar hulle kon nie die water van Mara drink nie omdat dit bitter was. Daarom het hy dit Mara genoem.+
23 Na verloop van tyd het hulle by Mara gekom,+ maar hulle kon nie die water van Mara drink nie omdat dit bitter was. Daarom het hy dit Mara genoem.+