Eksodus 17:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En die hele vergadering van die kinders van Israel het uit die wildernis Sin vertrek+ in skofte, wat hulle afgelê het volgens die bevel van Jehovah,+ en in Reʹfidim kamp opgeslaan.+ Maar daar was geen water vir die volk om te drink nie. Eksodus 17:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En die Amalekiete+ het in Reʹfidim+ teen Israel kom veg.
17 En die hele vergadering van die kinders van Israel het uit die wildernis Sin vertrek+ in skofte, wat hulle afgelê het volgens die bevel van Jehovah,+ en in Reʹfidim kamp opgeslaan.+ Maar daar was geen water vir die volk om te drink nie.