Numeri 11:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Dié plek is Kibʹrot-Hattaʹäwa+ genoem, want daar het hulle die volk begrawe wat selfsugtige begeerte getoon het.+ Deuteronomium 9:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “Verder het julle Jehovah by Tabeʹra+ en by Massa+ en by Kibʹrot-Hattaʹäwa+ tot toorn verwek.+
34 Dié plek is Kibʹrot-Hattaʹäwa+ genoem, want daar het hulle die volk begrawe wat selfsugtige begeerte getoon het.+