Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 15:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Op dié dag het Jehovah ’n verbond met Abram gesluit+ en gesê: “Aan jou saad sal ek hierdie land gee,+ van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:+

  • Genesis 17:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Ek sal aan jou en jou saad ná jou die land van jou vreemdelingskap gee,+ ja, die hele land Kanaän, as ’n besitting tot onbepaalde tyd; en ek sal my aan hulle as God bewys.”+

  • Psalm 105:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Toe hy gesê het: “Aan jou sal ek die land Kanaän gee+

      As julle toegemete erfdeel.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel