Genesis 10:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En die grens van die Kanaäniete was van Sidon af tot by Gerar,+ naby Gasa,+ tot by Sodom en Gomorʹra+ en Adma+ en Seboʹjim,+ naby Lasa. Handelinge 17:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En hy het uit een mens+ elke nasie+ van die mense gemaak om op die hele oppervlak van die aarde te woon,+ en hy het die vasgestelde tye+ en die bepaalde grense van die woonplek van die mense verorden,+
19 En die grens van die Kanaäniete was van Sidon af tot by Gerar,+ naby Gasa,+ tot by Sodom en Gomorʹra+ en Adma+ en Seboʹjim,+ naby Lasa.
26 En hy het uit een mens+ elke nasie+ van die mense gemaak om op die hele oppervlak van die aarde te woon,+ en hy het die vasgestelde tye+ en die bepaalde grense van die woonplek van die mense verorden,+