Genesis 9:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Elkeen wat ’n mens se bloed vergiet, deur die mens sal sy bloed vergiet word,+ want na God se beeld het hy die mens gemaak. Eksodus 20:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 “Jy mag nie moord pleeg nie.+ Deuteronomium 5:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “‘Jy mag nie moord pleeg nie.+
6 Elkeen wat ’n mens se bloed vergiet, deur die mens sal sy bloed vergiet word,+ want na God se beeld het hy die mens gemaak.