Genesis 9:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En daarbenewens sal ek julle bloed van julle siele terugeis. Van elke dier sal ek dit terugeis; en van die hand van die mens, van die hand van elkeen wat sy broer is, sal ek die siel van die mens terugeis.+ Eksodus 21:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En as ’n man so driftig teenoor sy naaste raak dat hy hom met slinksheid doodmaak,+ moet jy hom selfs van my altaar af wegneem, om te sterf.+ Deuteronomium 19:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Jou oog mag nie vir hom jammer voel nie,+ en jy moet die skuld weens onskuldige bloed uit Israel wegruim,+ sodat dit met jou goed kan gaan.
5 En daarbenewens sal ek julle bloed van julle siele terugeis. Van elke dier sal ek dit terugeis; en van die hand van die mens, van die hand van elkeen wat sy broer is, sal ek die siel van die mens terugeis.+
14 En as ’n man so driftig teenoor sy naaste raak dat hy hom met slinksheid doodmaak,+ moet jy hom selfs van my altaar af wegneem, om te sterf.+
13 Jou oog mag nie vir hom jammer voel nie,+ en jy moet die skuld weens onskuldige bloed uit Israel wegruim,+ sodat dit met jou goed kan gaan.