Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hierop het hy gesê: “Wat het jy gedoen? Luister! Jou broer se bloed roep van die grond af na my toe uit.+

  • Psalm 106:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 So het hulle onskuldige bloed bly vergiet,+

      Die bloed van hulle seuns en hulle dogters,

      Wat hulle aan die afgode van Kanaän geoffer het;+

      En die land is met bloedvergieting besoedel.+

  • Lukas 11:50
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 50 sodat die bloed van al die profete+ wat van die grondlegging van die wêreld af vergiet is, van hierdie geslag geëis kan word,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel