13 en ’n ander man by haar gaan lê en ’n saadstorting het,+ en dit vir die oë van haar man verborge gebly het+ en dit nie ontdek is nie, en sy haar verontreinig het, maar daar geen getuie teen haar is nie en sy nie betrap is nie;
20 Maar jy, as jy afgewyk het terwyl jy onder jou man was+ en as jy jou verontreinig het en die een of ander man, behalwe jou man, sy saadstorting in jou gegee het+—”