19 “‘En die priester moet haar laat sweer, en hy moet vir die vrou sê: “As geen man by jou gelê het nie en as jy, terwyl jy onder jou man was,+ nie afgewyk het in enige onreinheid nie, wees dan vry van die uitwerking van hierdie bitter water wat ’n vloek bring.