14 en my volk,+ oor wie my naam+ uitgeroep is, hulle verneder+ en bid+ en my aangesig soek+ en hulle van hulle slegte weë afkeer,+ dan sal ek vanuit die hemel hoor+ en hulle sonde vergewe,+ en ek sal hulle land genees.+
10 “Julle is my getuies”,+ sê Jehovah, “ja, my kneg wat ek uitverkies het,+ sodat julle my kan ken+ en geloof in my kan hê,+ en sodat julle kan verstaan dat ek dieselfde is.+ Voor my is geen God geformeer nie,+ en ná my was daar steeds nie een nie.+
19 O Jehovah, hoor tog.+ O Jehovah, vergewe tog.+ O Jehovah, skenk tog aandag en tree op.+ Moenie talm nie,+ ter wille van uself, o my God, want u naam is oor u stad en oor u volk uitgeroep.”+