Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En Moses het ’n herder geword van die kleinvee van Jetro,+ die priester van Miʹdian, wie se skoonseun hy was.+ Terwyl hy die kleinvee na die westekant van die wildernis gedryf het, het hy eindelik gekom by die berg van die ware God,+ by Horeb.+

  • Eksodus 19:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En Moses het opgeklim na die ware God toe, en Jehovah het uit die berg+ na hom begin roep en gesê: “Só moet jy vir die huis van Jakob sê en aan die kinders van Israel meedeel:

  • Eksodus 24:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En Jehovah se heerlikheid+ het op die berg Siʹnai gebly,+ en die wolk het dit ses dae lank bedek. Eindelik het hy op die sewende dag uit die wolk na Moses geroep.+

  • Deuteronomium 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Jehovah ons God het in Horeb ’n verbond met ons gesluit.+

  • 1 Konings 19:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Daarop het hy opgestaan en geëet en gedrink, en hy het veertig dae+ en veertig nagte deur die krag van daardie voedsel voortgegaan tot by die berg van die ware God, Horeb.+

  • Maleagi 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “DINK AAN die wet van my kneg Moses wat ek hom in Horeb aangaande die hele Israel beveel het, ja, voorskrifte en regterlike beslissings.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel