33 wat voor julle uit getrek het op die pad om vir julle ’n plek uit te soek waar julle kamp kon opslaan,+ snags deur vuur sodat julle kon sien met watter pad julle moes gaan, en bedags deur ’n wolk.+
3 en die volk beveel en gesê: “Sodra julle die ark van die verbond van Jehovah julle God sien, en die priesters, die Leviete, wat dit dra,+ dan moet julle van julle plek af wegtrek, en julle moet dit volg,
4 —maar laat daar ’n afstand van omtrent tweeduisend el volgens die maat tussen julle en die ark wees;+ moenie naby dit kom nie—sodat julle die pad kan weet waarlangs julle moet trek, want julle het nie tevore met dié pad langs getrek nie.”