Genesis 31:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Uiteindelik het ek, toe die kleinvee op hitte gekom het, my oë opgeslaan en ’n gesig in ’n droom gesien,+ en kyk, die bokramme wat die kleinvee gedek het, was gestreep, gespikkeld en gevlek.+ Jeremia 23:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Laat die profeet by wie daar ’n droom is, die droom vertel; maar laat hom by wie my woord is, my woord in waarheid spreek.”+ “Wat het die strooi met die graan te doen?”+ is die woord van Jehovah.
10 Uiteindelik het ek, toe die kleinvee op hitte gekom het, my oë opgeslaan en ’n gesig in ’n droom gesien,+ en kyk, die bokramme wat die kleinvee gedek het, was gestreep, gespikkeld en gevlek.+
28 Laat die profeet by wie daar ’n droom is, die droom vertel; maar laat hom by wie my woord is, my woord in waarheid spreek.”+ “Wat het die strooi met die graan te doen?”+ is die woord van Jehovah.