11 En Moses het die aangesig van Jehovah sy God versag+ en gesê: “Waarom, o Jehovah, sou u toorn+ ontvlam teen u volk wat u met groot krag en met ’n sterk hand uit Egipteland uitgelei het?
16 Bely+ dus julle sondes openlik aan mekaar en bid vir mekaar, sodat julle genees kan word.+ Die smeking van ’n regverdige het groot krag wanneer dit aan die werk is.+