Numeri 32:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 So het julle vaders gedoen+ toe ek hulle van Kaʹdes-Barneʹa af gestuur het+ om die land te bekyk. Deuteronomium 1:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “Maar julle almal het na my toe gekom en gesê: ‘Laat ons tog manne voor ons uit stuur sodat hulle vir ons die land kan verken en vir ons berig kan bring oor die pad waarlangs ons moet optrek en die stede waarby ons sal kom.’+
22 “Maar julle almal het na my toe gekom en gesê: ‘Laat ons tog manne voor ons uit stuur sodat hulle vir ons die land kan verken en vir ons berig kan bring oor die pad waarlangs ons moet optrek en die stede waarby ons sal kom.’+