Eksodus 34:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe het hy gesê: “As ek nou guns in u oë gevind het, o Jehovah, laat Jehovah dan asseblief in ons midde saamgaan,+ want dit is ’n hardnekkige volk,+ en u moet ons oortreding en ons sonde vergewe,+ en u moet ons as u eiendom neem.”+ Psalm 78:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Maar hy was barmhartig;+ hy het die oortreding bedek+ en nie vernietiging gebring nie.+En hy het sy toorn dikwels afgewend,+En hy het nie al sy woede opgewek nie.
9 Toe het hy gesê: “As ek nou guns in u oë gevind het, o Jehovah, laat Jehovah dan asseblief in ons midde saamgaan,+ want dit is ’n hardnekkige volk,+ en u moet ons oortreding en ons sonde vergewe,+ en u moet ons as u eiendom neem.”+
38 Maar hy was barmhartig;+ hy het die oortreding bedek+ en nie vernietiging gebring nie.+En hy het sy toorn dikwels afgewend,+En hy het nie al sy woede opgewek nie.