Psalm 19:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Foute—wie kan hulle onderskei?+Verklaar my onskuldig aan verborge sondes.+ Handelinge 17:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 God het weliswaar die tye van sulke onkunde oorgesien,+ maar nou sê hy vir die mensdom dat hulle almal oral berou moet hê.+
30 God het weliswaar die tye van sulke onkunde oorgesien,+ maar nou sê hy vir die mensdom dat hulle almal oral berou moet hê.+