Eksodus 23:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jy mag die menigte nie volg met bose oogmerke nie;+ en jy mag in ’n geskil nie so getuig dat jy saam met die menigte afwyk om die reg te verdraai nie.+
2 Jy mag die menigte nie volg met bose oogmerke nie;+ en jy mag in ’n geskil nie so getuig dat jy saam met die menigte afwyk om die reg te verdraai nie.+