1 Konings 2:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Daarop het koning Salomo by Jehovah gesweer en gesê: “Mag God so aan my doen en mag hy so daaraan toevoeg+ as Adoʹnia hierdie saak nie ten koste van sy siel gespreek het nie.+ Spreuke 8:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Maar wie my mis, doen sy siel geweld aan;+ almal wat my intens haat, hulle het die dood lief.”+
23 Daarop het koning Salomo by Jehovah gesweer en gesê: “Mag God so aan my doen en mag hy so daaraan toevoeg+ as Adoʹnia hierdie saak nie ten koste van sy siel gespreek het nie.+