Nehemia 9:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En veertig+ jaar lank het u hulle in die wildernis van voedsel voorsien. Hulle het niks kortgekom nie.+ Hulle klere het nie verslyt nie,+ en hulle voete het nie geswel nie.+ Psalm 23:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Jehovah is my Herder.+Niks sal my ontbreek nie.+ Psalm 34:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Vrees Jehovah, o sy heiliges,+Want dié wat hom vrees, het geen gebrek nie.+ Psalm 34:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die jong maanhaarleeus het min gehad en honger gely;+Maar wat dié betref wat Jehovah soek, dit sal hulle aan niks goeds ontbreek nie.+ Psalm 37:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Ek was eens ’n jong man, ook het ek oud geword,+En tog het ek geen regverdige heeltemal verlate gesien+Of dat sy nageslag brood soek nie.+ Filippense 4:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Op sy beurt sal my God+ ten volle in al julle behoeftes voorsien+ na die mate van sy rykdom+ in heerlikheid deur middel van Christus Jesus.
21 En veertig+ jaar lank het u hulle in die wildernis van voedsel voorsien. Hulle het niks kortgekom nie.+ Hulle klere het nie verslyt nie,+ en hulle voete het nie geswel nie.+
10 Die jong maanhaarleeus het min gehad en honger gely;+Maar wat dié betref wat Jehovah soek, dit sal hulle aan niks goeds ontbreek nie.+
25 Ek was eens ’n jong man, ook het ek oud geword,+En tog het ek geen regverdige heeltemal verlate gesien+Of dat sy nageslag brood soek nie.+
19 Op sy beurt sal my God+ ten volle in al julle behoeftes voorsien+ na die mate van sy rykdom+ in heerlikheid deur middel van Christus Jesus.