14 En Jehovah het vir my gesê: “Die profete profeteer leuens in my naam.+ Ek het hulle nie gestuur nie, en ook het ek hulle nie beveel of met hulle gepraat nie.+ ’n Valse visioen en waarsêery en iets van geen waarde+ en die bedrog van hulle hart spreek hulle profeties tot julle.+
11 En Hananʹja+ het voor die oë van die hele volk gesê: “Só het Jehovah gesê:+ ‘Net so sal ek binne nog twee volle jare die juk van Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, verbreek van die nek van al die nasies af.’”+ En die profeet Jeremia het weggegaan.+
6 “Hulle het onwaarheid en leuenagtige waarsêery in ’n visioen gesien,+ hulle wat sê: ‘Die woord van Jehovah is’, terwyl Jehovah hulle nie gestuur het nie, en hulle het gewag dat ’n woord bewaarheid word.+