Psalm 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 U sal die leuenaars vernietig.+’n Man van bloedvergieting+ en bedrog+ word deur Jehovah verfoei. Psalm 55:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Maar u, o God, sal hulle in die diepste kuil laat afdaal.+Wat manne van bloedskuld en bedrog betref, hulle sal hulle dae nie tot op die helfte bring nie.+Maar wat my betref, ek sal op u vertrou.+ Handelinge 20:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Ek roep julle derhalwe op hierdie dag tot getuies dat ek rein is van die bloed+ van alle mense,
23 Maar u, o God, sal hulle in die diepste kuil laat afdaal.+Wat manne van bloedskuld en bedrog betref, hulle sal hulle dae nie tot op die helfte bring nie.+Maar wat my betref, ek sal op u vertrou.+