Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 6:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En die stad moet iets word wat aan vernietiging oorgegee is;+ dit met alles wat daarin is, behoort aan Jehovah. Net Ragab,+ die prostituut, mag bly lewe, sy en almal wat saam met haar in die huis is, omdat sy die boodskappers weggesteek het wat ons uitgestuur het.+

  • Josua 10:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En Josua het Makkeʹda+ op daardie dag ingeneem en dit met die skerpte van die swaard geslaan. Wat sy koning betref, hy het hom en elke siel wat daarin was, aan vernietiging oorgegee.+ Hy het geen oorlewende laat oorbly nie. So het hy met die koning van Makkeʹda+ gedoen net soos hy met die koning van Jeʹrigo gedoen het.

  • Josua 11:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En hulle het elke siel wat daarin was, met die skerpte van die swaard geslaan en hulle aan vernietiging oorgegee.+ Hoegenaamd niks wat asemhaal, het oorgebly nie,+ en hy het Hasor met vuur verbrand.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel