Deuteronomium 17:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 en jy moet na die priesters,+ die Leviete, gaan en na die regter+ wat in dié dae sal dien, en jy moet navraag doen, en hulle sal die woord van die regterlike beslissing aan jou oordra.+ Deuteronomium 19:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 dan moet die twee manne wat die geskil het, voor Jehovah staan, voor die priesters en die regters wat in dié dae sal dien.+ Maleagi 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want die lippe van ’n priester moet kennis bewaar, en uit sy mond moet mense die wet soek;+ want hy is die boodskapper van Jehovah van die leërs.+
9 en jy moet na die priesters,+ die Leviete, gaan en na die regter+ wat in dié dae sal dien, en jy moet navraag doen, en hulle sal die woord van die regterlike beslissing aan jou oordra.+
17 dan moet die twee manne wat die geskil het, voor Jehovah staan, voor die priesters en die regters wat in dié dae sal dien.+
7 Want die lippe van ’n priester moet kennis bewaar, en uit sy mond moet mense die wet soek;+ want hy is die boodskapper van Jehovah van die leërs.+