Spreuke 23:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Moenie onder die wynsuipers wees,+ onder die vraatsugtige vleiseters nie.+ Spreuke 28:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 ’n Verstandige seun bewaar die wet,+ maar een wat met vrate omgaan, verneder sy vader.+