Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 20:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Wyn is ’n spotter,+ sterk drank is luidrugtig,+ en elkeen wat daardeur afdwaal, is nie wys nie.+

  • Spreuke 23:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Want ’n dronkaard en ’n vraat sal in armoede verval,+ en lomerigheid sal ’n mens vodde laat dra.+

  • Romeine 13:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Laat ons welvoeglik wandel,+ soos in die dag, nie in swelgerye en dronkenskap+ nie, nie in ongeoorloofde gemeenskap en losbandige gedrag+ nie, nie in twis+ en jaloesie nie.

  • 1 Korintiërs 6:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 of diewe of gierigaards+ of dronkaards+ of kwaadsprekers of afpersers sal God se koninkryk beërf nie.+

  • Efesiërs 5:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En moenie dronk word+ van wyn, waarin daar losbandigheid is+ nie, maar word voortdurend met gees vervul,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel