Genesis 14:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 en die Horiete+ in hulle gebergte Seïr,+ tot by El-Paran,+ wat aan die wildernis lê. Genesis 36:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Dít is die seuns van Seïr, die Horiet, die inwoners van die land:+ Lotan en Sobal en Siʹbeon en Ana+ 1 Kronieke 1:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 En die seuns van Lotan was Hori en Homam. En Lotan se suster was Timna.+
20 Dít is die seuns van Seïr, die Horiet, die inwoners van die land:+ Lotan en Sobal en Siʹbeon en Ana+