Deuteronomium 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En Jehovah jou God sal hulle beslis aan jou oorlewer, en jy moet hulle verslaan.+ Jy moet hulle vir seker aan vernietiging oorgee.+ Jy mag geen verbond met hulle sluit en geen guns aan hulle betoon nie.+ Deuteronomium 7:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En Jehovah jou God sal hulle inderdaad aan jou oorlewer en hulle in groot verwarring op die vlug jaag, totdat hulle verdelg is.+
2 En Jehovah jou God sal hulle beslis aan jou oorlewer, en jy moet hulle verslaan.+ Jy moet hulle vir seker aan vernietiging oorgee.+ Jy mag geen verbond met hulle sluit en geen guns aan hulle betoon nie.+
23 En Jehovah jou God sal hulle inderdaad aan jou oorlewer en hulle in groot verwarring op die vlug jaag, totdat hulle verdelg is.+