Numeri 30:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 As ’n man ’n gelofte aan Jehovah doen+ of ’n eed sweer+ waardeur hy sy siel tot ’n onthoudingsgelofte verbind,+ mag hy sy woord nie breek nie.+ Volgens alles wat uit sy mond uitgegaan het, moet hy doen.+ Psalm 15:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 In sy oë word die veragtelike beslis verwerp,+Maar aan dié wat Jehovah vrees, bewys hy eer.+Hy het gesweer tot sy skade, en tog verander hy nie.+ Spreuke 20:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Dit is ’n strik wanneer die mens oorhaastig “Heilig!”+ uitgeroep het en geneig is om eers ná geloftes+ ondersoek te doen.+
2 As ’n man ’n gelofte aan Jehovah doen+ of ’n eed sweer+ waardeur hy sy siel tot ’n onthoudingsgelofte verbind,+ mag hy sy woord nie breek nie.+ Volgens alles wat uit sy mond uitgegaan het, moet hy doen.+
4 In sy oë word die veragtelike beslis verwerp,+Maar aan dié wat Jehovah vrees, bewys hy eer.+Hy het gesweer tot sy skade, en tog verander hy nie.+
25 Dit is ’n strik wanneer die mens oorhaastig “Heilig!”+ uitgeroep het en geneig is om eers ná geloftes+ ondersoek te doen.+