Eksodus 22:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 As jy hom hoegenaamd verdruk, dan sal ek, as hy enigsins tot my roep, sy geroep sekerlik hoor;+ Job 34:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Om die geroep van die geringe tot hom te laat kom;En so hoor hy die geroep van die geteisterdes.+ Psalm 25:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Tot u, o Jehovah, hef ek my siel op.+ Psalm 86:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Maak die siel van u kneg bly,+Want tot u, o Jehovah, hef ek my siel op.+ Spreuke 22:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Want Jehovah sal hulle saak bepleit,+ en hy sal dié wat hulle beroof, beslis van siel beroof.+ Jakobus 5:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Kyk! Die loon wat die werkers toekom wat julle lande geoes het maar wat deur julle teruggehou word,+ hou aan om uit te roep,+ en die hulpkrete+ van dié wat oes, het tot in die ore+ van Jehovah van die leërs gekom.
4 Kyk! Die loon wat die werkers toekom wat julle lande geoes het maar wat deur julle teruggehou word,+ hou aan om uit te roep,+ en die hulpkrete+ van dié wat oes, het tot in die ore+ van Jehovah van die leërs gekom.