Levitikus 19:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 “‘Julle mag geen onreg pleeg wanneer julle regspreek,+ meet, weeg+ of vloeistof afmeet nie. Romeine 9:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Wat sal ons dan sê? Is daar onregverdigheid by God?+ Mag dit nooit die geval word nie!