Eksodus 17:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En die Amalekiete+ het in Reʹfidim+ teen Israel kom veg. Numeri 24:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Toe hy Aʹmalek sien, het hy sy spreuk voortgesit en gesê:+ “Aʹmalek was die eerste van die nasies,+Maar sy uiteinde sal wees dat hy vergaan.”+
20 Toe hy Aʹmalek sien, het hy sy spreuk voortgesit en gesê:+ “Aʹmalek was die eerste van die nasies,+Maar sy uiteinde sal wees dat hy vergaan.”+