Eksodus 15:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Skrik en angs sal op hulle val.+Weens die grootheid van u arm sal hulle bewegingloos wees soos ’n klip,Totdat u volk+ verbytrek, o Jehovah,Totdat die volk wat u voortgebring het,+ verbytrek.+ Jeremia 32:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En u het u volk Israel uit Egipteland uitgelei,+ met tekens en met wonderwerke+ en met ’n sterk hand en met ’n uitgestrekte arm en met groot vreeswekkendheid.+
16 Skrik en angs sal op hulle val.+Weens die grootheid van u arm sal hulle bewegingloos wees soos ’n klip,Totdat u volk+ verbytrek, o Jehovah,Totdat die volk wat u voortgebring het,+ verbytrek.+
21 En u het u volk Israel uit Egipteland uitgelei,+ met tekens en met wonderwerke+ en met ’n sterk hand en met ’n uitgestrekte arm en met groot vreeswekkendheid.+