Genesis 10:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En die grens van die Kanaäniete was van Sidon af tot by Gerar,+ naby Gasa,+ tot by Sodom en Gomorʹra+ en Adma+ en Seboʹjim,+ naby Lasa. Josua 11:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Nie een van die Enakiete het in die land van die kinders van Israel oorgebly nie. Net in Gasa,+ in Gat+ en in Asdod+ het hulle oorgebly.+
19 En die grens van die Kanaäniete was van Sidon af tot by Gerar,+ naby Gasa,+ tot by Sodom en Gomorʹra+ en Adma+ en Seboʹjim,+ naby Lasa.
22 Nie een van die Enakiete het in die land van die kinders van Israel oorgebly nie. Net in Gasa,+ in Gat+ en in Asdod+ het hulle oorgebly.+