17 en die Aʹraba en die Jordaan en die aangrensende gebied, van Kinneʹret+ af tot by die see van die Aʹraba, die Soutsee,+ aan die voet van die hange van Pisga+ teen die sonsopgang.
3 en oor die Aʹraba+ tot by die Kinneʹretsee+ na die ooste en tot by die see van die Aʹraba, die Soutsee,+ aan die oostekant in die rigting van Bet-Jeʹsimot,+ en suidwaarts onder die hange van Pisga.+