Eksodus 34:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “Jy mag vir jou geen gegote afgode maak nie.+ Levitikus 19:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Julle moet julle nie tot waardelose gode wend nie,+ en julle mag vir julle geen gegote gode maak nie.+ Ek is Jehovah julle God. Numeri 33:52 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 52 En julle moet al die inwoners van die land voor julle uit verdryf en al hulle klipfigure vernietig,+ en al hulle beelde van gegote metaal+ moet julle vernietig, en al hulle heilige hoogtes moet julle verwoes.+
4 Julle moet julle nie tot waardelose gode wend nie,+ en julle mag vir julle geen gegote gode maak nie.+ Ek is Jehovah julle God.
52 En julle moet al die inwoners van die land voor julle uit verdryf en al hulle klipfigure vernietig,+ en al hulle beelde van gegote metaal+ moet julle vernietig, en al hulle heilige hoogtes moet julle verwoes.+